Efesiërs
1 Paulus, ‘n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, aan die heiliges wat in Éfese is, en die gelowiges in Christus Jesus:
2 Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus Christus!
"Gewortel en Opgebou in Christus"…Kol 2:6-7