BBK se jaarlikse kalenderaktiwiteite sluit in:
-
Weekliks
Erediens (elke Sondag oggend om 09:30)
Sondagskool (elke Sondag oggend om 09:30 tydens die Woordprediking)
Gemeenskaplike Gebedstyd (elke Sondag voor die erediens om 08:30)
Gemeenskaplike Gebedsinisiatief (elektroniese gebedslys)
Bybelstudie (elke Sondag namiddag om 17:30 tot 19:00)
-
Maandeliks
Nagmaalviering (eerste Sondag van elke maand tydens die erediens)
Ouderlingvergadering (eerste Woensdag van elke maand)
Musiekgroep Byeenkoms (laaste Sondag van elke maand)
-
Sesmaandeliks
Finansiële Verslagsvergadering (kwartale 2 & 4: op die laaste Sondag voor die skole sluit)
-
Jaarliks
Algemene Bestuursvergadering (eerste week in Desember)
-
Manne
Manne Dissipelskapgroep (twee Saterdae oggende elke maand)
Manneontbyte (kwartale 1 & 3)
Manne Wegbreek (2 maal per jaar): Zwartkops resiesdag & jagnaweek.
-
Dames
Vroue Byeenkomste (soos gereël)
-
Jeug
Jeug Byeenkomste (twee Vrydae aande van die maand)
-
Kinders
Sondagskool (elke Sondag oggend om 09:30 tydens die Woordprediking)
-
Gesinne
Gemeente Ete (1ste Sondag van elke kwartaal na die erediens)
Kerkkamp (kwartaal 2)
Gemeente Pretaand (die eerste Vrydag aand van die Junie vakansie)
-
Na gelang van behoefte
Algemene Gemeentevergaderings
Doopdienste
Omgeegroepe (bv. huweliksondersteuning; ondersteuning vir wees en weduwees)
Kursusse (Lidmaatskap Voorbereidingskursus; Geestelike Groei Kursus; Evangelieverkondiging)
-
Spesiale Dienste
Goeie Vrydag; Opstanding Sondag; Hemelvaart; Pinkster Sondag; Kersdag; Getuienisdiens.