25 Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het 26 om dit te heilig, nadat …
Die Liefde van die Getroude Man in die Huwelik

"Gewortel en Opgebou in Christus"…Kol 2:6-7
25 Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het 26 om dit te heilig, nadat …
21 en aan mekaar onderdanig is in die vrees van God. 22 Vroue, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here. 23 Want …
18 Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul. 19 Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike …
15 Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; 16 en koop die tyd uit, omdat die dae boos …
7 Wees dan nie hulle deelgenote nie. 8 Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in die Here—wandel soos kinders van die lig. 9 Want …
3 Maar hoerery en allerhande onreinheid of hebsug moet onder julle selfs nie genoem word nie, soos dit die heiliges betaam; 4 ook nie gemeenheid en dwase …
30 En bedroef nie die Heilige Gees van God nie, deur wie julle verseël is tot die dag van verlossing. 31 Alle bitterheid en woede en toorn …
29 Laat daar geen vuil woord uit julle mond uitgaan nie, maar net ‘n woord wat goed is vir die nodige stigting, sodat dit genade …
28 Laat die een wat steel, nie meer steel nie; maar laat hom liewer arbei deur met sy hande te werk wat goed is, sodat hy …
26 Word toornig en moenie sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle toorn nie; 27 en gee aan die duiwel geen plek nie.