Efesiërs: 5: 18-20
18 Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.
19 Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle hart tot eer van die Here,
20 terwyl julle God die Vader altyd vir alles dank in die Naam van onse Here Jesus Christus,

