Efesiërs

Die Onderdanigheid van die Getroude Vrou in die Huwelik

Effesiërs 5: 21-24

21 en aan mekaar onderdanig is in die vrees van God.
22 Vroue, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here.
23 Want die man is die hoof van die vrou, soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die liggaam.
24 Maar soos die gemeente aan Christus onderdanig is, so moet die vroue dit ook in alles aan hul eie mans wees.

About The Author

Ander Boodskappe...