BBK se jaarlikse kalenderaktiwiteite sluit in:

  • Weekliks

Erediens (elke Sondag oggend om 09:30)

Gemeenskaplike Gebedstyd (elke Sondag voor die erediens om 09:00)

Gemeenskaplike Gebedsinisiatief (elektroniese gebedslys)

Bybelstudie (elke Sondag namiddag om 17:30 tot 19:00)

  • Maandeliks

Nagmaalviering (eerste Sondag van elke maand tydens die erediens)

Ouderlingvergadering (eerste Donderdag van elke maand)

  • Sesmaandeliks

Finansiële Verslagsvergadering (kwartale 2 & 4: op die laaste Sondag voor die skole sluit)

  • Jaarliks

Algemene Bestuursvergadering (eerste week in Desember)

  • Manne

Manne Dissipelskapgroep (twee Saterdae oggende elke maand)

Manneontbyte (kwartale 1 & 3)

Manne Wegbreek (2 maal per jaar): Soos gereël word.

  • Dames

Vroue Byeenkomste (soos gereël word)

  • Jeug

Jeug Byeenkomste (Soos gereël word)

  • Kinders

Dissipelskap/Sondagskool (elke Sondag oggend 08:30)

  • Gesinne

Gemeente Ete (Soos gereël word)

Kerkkamp (kwartaal 2)

Gemeente Pretaand (Soos gereël word twee maal per jaar)

  • Na gelang van behoefte

Algemene Gemeentevergaderings

Doopdienste

Omgeegroepe (bv. huweliksondersteuning; ondersteuning vir wees en weduwees)

Kursusse (Lidmaatskap Voorbereidingskursus; Geestelike Groei Kursus; Evangelieverkondiging)

  • Spesiale Dienste

Goeie Vrydag; Opstanding Sondag; Hemelvaart; Pinkster Sondag; Kersdag; Getuienisdiens.