23 Vrede vir die broeders en liefde, met geloof, van God die Vader en die Here Jesus Christus! 24 Die genade sy met almal wat onse Here …
Efesiërs
Gebed en die Christelike Stryd
18 terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees, en juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir …
Die Wapenrusting van God
10 Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte. 11 Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat …
God se Wil vir die Werkgewer-Werknemer Verhouding
5 Diensknegte, wees gehoorsaam aan julle here na die vlees, met vrees en bewing, in opregtheid van julle hart, soos aan Christus; 6 nie met …
God se Wil vir die Ouer-Kind Verhouding
1 Kinders, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg. 2 Eer jou vader en jou moeder—dit is die eerste …
Die Liefde van die Getroude Man in die Huwelik
25 Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het 26 om dit te heilig, nadat …
Die Onderdanigheid van die Getroude Vrou in die Huwelik
21 en aan mekaar onderdanig is in die vrees van God. 22 Vroue, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here. 23 Want …
Lewe deur die Gees
18 Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul. 19 Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike …
Lewe Verstandig!
15 Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; 16 en koop die tyd uit, omdat die dae boos …
Lewe in die Lig
7 Wees dan nie hulle deelgenote nie. 8 Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in die Here—wandel soos kinders van die lig. 9 Want …