Jakobus 3:1-12 “Moenie baie leermeesters wees nie, my broeders, omdat julle weet dat ons ‘n groter oordeel sal ondergaan. Want ons almal struikel dikwels. As …
Jakobus
Geloof wat red is demonstreerbaar en lewendig
Jakobus 2:14-26 “Wat baat dit, my broeders, as iemand sê dat hy die geloof het, maar hy het nie die werke nie? Dié geloof kan …
Gered uit genade, gereed vir genade
Jakobus 2:1-13 “My broeders, laat julle geloof in onse Here Jesus Christus, die Here van die heerlikheid, nie wees met aanneming van die persoon nie. …
Gehoorsaamheid, die gevolg van wedergeboorte
Jakobus 1:19-27 “So dan, my geliefde broeders, elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat, stadig om toornig te word. Want …
Kennis van God Behoort te Lei tot Liefde vir God
Jakobus 1:5-12 “Salig is die man wat versoeking verdra, want as hy die toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang wat …
Hoe om Beproewings te Hanteer/Oorwin
Jakobus 1:5-12 “En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en …
ʼn Bybelse Reaksie op Beproewings.
Jakobus 1:2-4 “Ag dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val, omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk. …
Jakobus Preek Reeks Inleiding
Jakobus 1:1 “Jakobus, ‘n dienskneg van God en die Here Jesus Christus, aan die twaalf stamme wat in die verstrooiing is: Groete!” Teks: Jakobus 1:1 …