Korintiërs

Die Praktiese Betekenis van die Opstanding

1 Korintiërs 15

20 Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat ontslaap het.
21 Want aangesien die dood deur ‘n mens is, is die opstanding van die dode ook deur ‘n mens.
22 Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word;
23 maar elkeen in sy eie orde: as eersteling Christus, daarna die wat aan Christus behoort by sy koms.

Relevante Boodskappe...