Efesiërs 1
7 In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade,
8 wat Hy oorvloedig aan ons bewys het in alle wysheid en verstand
"Gewortel en Opgebou in Christus"…Kol 2:6-7