Efesiërs

Lof aan God vir Sy Doelstellings en Seëninge in Christus – Deel 5

Efesiërs 1

7 In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade,
8 wat Hy oorvloedig aan ons bewys het in alle wysheid en verstand

Relevante Boodskappe...